For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Bot

Carien Smith

ISBN:

9780624092872

Epub ISBN:

9780624093121

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Mei 2022

Prys (incl. VAT):

R 230,00

Formaat:

Sagteband, 160pp


Oor hierdie boek:

In hierdie ambisieuse bundel word die leser op reis geneem. Na wêrelde van verstommende – dog onmiddellik herkenbare – tegnologiese vooruitgang. Waar bespiegeling en die magiese skouers skuur met die “alledaagse”. Waar waarheid en versinsel nie meer onderskeibaar is nie. Waar nuwe, onthutsende eksistensiële vrae opduik, en in gesprek tree met die oerbekende een: waar begin menswees, en waar eindig dit? Bot is ’n verrassende debuut wat ’n eiesoortige staanplek in die Afrikaanse verhalewêreld kry.