- Fiksie
- Afrikaanse kortverhale
Koöperasiestories
PG du Plessis
ISBN:
Epub ISBN:
9780624092056
Uitgewer:
Datum Vrygestel:
Prys (incl. VAT):
Formaat:
Sagteband, 180pp
Oor hierdie boek:
PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Koöperasiestories wat ook as ’n televisiereeks uitgesaai is, het hy volksbesit geword. Hierdie heruitgawe is ’n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus. Flambojante karakters soos Veldsman, Genis, Vissertjie, Myta, Oom Botes en die Pieterses kruip ten spyte hulle stommighede en streke, diep in ’n mens se hart.
VERWANTE BOEKE
Help, help
Nataniël
Dik Dun Thick Thin
Nataniël
Die dag toe ek my hare losgemaak het
Willemien Brümmer
Kaalkop 3
Nataniël
Ver in die wêreld
Frederik de Jager
Op die spoor van
Rudie van Rensburg
Misfit
Chase Rhys
107 Kaalkoppe
Nataniël
Stoffel: die beste stories
Christiaan Bakkes, Suzette Kotzé-Myburgh
Zip!
Nataniël
Nicky & Lou
Nataniël
Die nuwe Afrikaanse prosaboek
Sonja Loots, Steward van Wyk
Karoonag
Deon Meyer
21+
Jan Rabie
Een voet innie kabr
Gaireyah Fredericks
Haai Karoo
Etienne van Heerden
Met my rooi rok voor jou deur
Audrey Blignault
Bot
Carien Smith
Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale
Deon Meyer