For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die Beste verhale van Eugène N. Marais

Eugène Marais

ISBN:

9780798159173

Epub ISBN:

9780798159180

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

October 2012

Price (incl. VAT):

R 315.00

Format:

Soft cover, 256pp


About this book:

Die enigmatiese digter, verteller en wetenskaplike Eugène N. Marais bly een van die boeiendste en raaiselagtige figure in die Afrikaanse letterkunde. Vir elke leser wat sy klassieke gedig “Winternag” of die weergalose Dwaalstories ken, is hy ’n skrywer van werke wat jou lank bybly. In hierdie heruitgawe verskyn Marais se beste en mees onderhoudende kortverhale, uitgesoek deur Merwe Scholtz. Soos Marais se lewe self, wentel die meeste van hierdie verhale om raaisels. Baie van hulle is trouens speurverhale.