We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Noudat slapende honde

Ronelda Kamfer

ISBN:

9780795702730

Epub ISBN:

9780795703621

Publisher:

Kwela

Date Released:

June 2008

Price (incl. VAT):

R 295.00

Format:

Soft cover, 48pp


About this book:

Eugène Marais-prys 2009 Kamfer is vreesloos, en skroom nie weg van taboe-onderwerpe nie. In gedigte wat tegelyk toeganklik en onkonvensioneel is, skryf sy veral oor tragedies wat alledaags geword het in die wêreld waarin sy haar bevind – dwelms, druglords, en kinders wat doen wat hulle nie hoef te doen nie. Noudat slapende honde is in Nederlands vertaal, en het groot lof in Nederland ontvang. Die digter Thomas Möhlmann noem dit in ’n resensie: “Een fascinerende bundeling levensberichten van een scherp talent”. “Dis ’n besondere sterk debuut: kompromisloos en ontsenuend in die manier waarop die lewenswyse in Blackheath beleef word.” – Joan Hambidge, Die Burger (2008)

RELATED BOOKS

Die beginsel van stof

Breyten Breytenbach

om my kastele in Spanje te sloop

Jaco Barnard-Naudé

Sheila Cussons: Versamelde gedigte

Sheila Cussons

Ek en jy bestaan nie

Danie Marais

Uit die kroes

Lynthia Julius

Die lewe is 'n asem lank

Frieda van den Heever, Frieda van den Heever

Prins

Ryan Pedro

Alles het niet kom wôd

Nathan Trantraal

Gesant van die mispels

Marlene van Niekerk

Die stomme aarde: 'n keur

Wilma Stockenström

Rooiborsduif

Breyten Breytenbach, Charl-Pierre Naudé

die na-dood

Breyten Breytenbach

Die meeste sterre is lankal dood

Johann de Lange

Moerstaāl

Loit Sōls

Steierwerk

Johan Myburg

Liefde en verset

André le Roux

Die maan is swart

Adam Small, Ronelda Kamfer

Pienk ceramic-hondjies

Ryan Pedro

Swatland

Ashwin Arendse

Chokers en survivors

Nathan Trantraal

Brief op veertigduisend voet

Tom Dreyer

Kinderlê

Lynthia Julius

Kleur kom nooit alleen nie

Antjie Krog

Môre en gistraand en die einde van die maand

Philip De Vos

'n Vry vrou

Antjie Krog, Karen de Wet

Immigrant

Ena Jansen, Elisabeth Eybers

Die ongedanste dans: Gevangenisgedigte 1976-1983

Breyten Breytenbach

Katalekte

Breyten Breytenbach

Soekenjin

Bibi Slippers

Staan in die algemeen nader aan vensters

Loftus Marais

Vyf-en-veertig skemeraandsange

Breyten Breytenbach

Kaar

Marlene van Niekerk

Plunder

Antjie Krog

Nou in infrarooi

Tom Dreyer

Waterman

Herman Wasserman

Chinatown

Ronelda Kamfer

Die singende hand

Breyten Breytenbach

In die stille agterkamer

Marlene van Niekerk

Ontaard

Pieter Odendaal

Vers en vlam

Jeanette Ferreira

Ko lat ons sing

Adam Small

Bientang

Jolyn Phillips

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Ingrid Jonker

Oolog

Nathan Trantraal

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers

Jan, Piet, Koos en Jakob

Loftus Marais