For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Elize Parker-omnibus

Elke vrou vir haarself; Amber maan, oker son

Elize Parker

ISBN:

9780798159708

Epub ISBN:

9780798159715

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

May 2013

Price (incl. VAT):

R 240.00

Format:

Soft cover, 416pp


About this book:

Elke vrou vir haarself is ’n familiesage oor die lief en leed van die drie Keet-susters. Die twee oudste susters, Nelia en Adri, werk by hul ma se ou vriendin Emmie by die Hotel Woltemade in Kaapstad. Kort hierna sterf hul ma en Emmie neem hul laatlamsussie, Carine, aan. Maar uiteindelik moet al drie susters hulle eie paadjies loop en terugslae oorkom onderweg na vervulling in hulle professionele én liefdeslewe. Amber maan, oker son en ander verhale neem die leser na uiteenlopende plekke, maar die liefde seëvier altyd. Die titelverhaal speel af in die oorloggeteisterde Angola waar die joernalis Esperanza Santana en haar Franse eweknie, Gerard Jobert, by mekaar skuilplek soek. In elke verhaal speel identiteit ’n sleutelrol; die vinnige pas en warm tonele is meesleurend.

RELATED BOOKS

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

In my drome

Malene Breytenbach

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Droomberig

Luné Olivier

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Onverwags myne

Susan Pienaar

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux