For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Helene de Kock Omnibus 13

Helene de Kock

ISBN:

9780798152839

Epub ISBN:

9780798155823

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

August 2011

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:

Soft cover, 400pp


About this book:

’n Omnibus met twee romans, ’n novelle en ’n paar kortverhale. Soos altyd fokus hierdie gewilde liefdesverhaalskrywer op die verhoudings tussen mense. In ’n Tyd om lief te hê keer Marina Joubert en haar seuntjie uit Griekeland terug na haar geboortedorp in die Vrystaat. Sal die konserwatiewe dorpsmense Marina ooit vergewe vir die fout wat sy jare gelede begaan het? In Lelie van die laagte sorg Mia Dijkstra, ’n jong predikant, ten spyte van haar skraps besoldiging vir haar suster, Karien. Dis ’n uitkoms wanneer hulle by hul tante kan gaan bly, maar Mia moet steeds as kelnerin in ’n restaurant werk om haar inkomste aan te vul. En sy moet boonop twee mans leer hanteer. In die novelle Die skadubelofte keer dokter Pierre Greeff na jare se studie uit die buiteland terug om hom op sy tuisdorp te vestig. Maar dit lyk asof hy heeltemal vergeet het van Madel Marais met die oë van ’n engel. Die ander twee verhale dra ook albei die De Kock-stempel van deernis met die mens, en humor.

RELATED BOOKS

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Onverwags myne

Susan Pienaar

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

In my drome

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Droomberig

Luné Olivier

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Ter wille van geluk

Naretha Franken