For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Christine le Roux Omnibus 3

Christine le Roux

ISBN:

9780798152785

Epub ISBN:

9780798155892

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

May 2011

Price (incl. VAT):

R 235.00

Format:

Soft cover, 480pp


About this book:

’n Keur uit die verhale van een van Suid-Afrika se gewildste liefdesverhaalskryfsters. In Die ontbrekende helfte word Yvette Faure deur ’n agentskap as sekretaresse na die verstrooide professor Rabe se huis gestuur. In Liefde uit die stormnag soek ’n kunstenares skuiling in ’n hewige sneeustorm en is dae lank vasgekeer saam met ’n skatryk Kanadese nyweraar. Die gerieflikheidshuwelik wat hierop volg, maak haar die teiken van ontvoerders. In Teësinnige erfgenaam ontdek die 28-jarige Melissa van Eeden ná afgesonderde grootwordjare skielik dat sy die erfgenaam is van ’n skatryk man en weet sy nie hoe om haar nuutgevonde vryheid te hanteer nie.

RELATED BOOKS

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

In my drome

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Onverwags myne

Susan Pienaar

Droomberig

Luné Olivier

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots