For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die skat van Carlos da Costa

Rudi Venter

ISBN:

9780798151313

Epub ISBN:

9780798153195

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

August 2010

Price (incl. VAT):

R 125.00

Format:

Soft cover, 134pp


About this book:

’n Spanningsverhaal vir tieners, propvol aksie en intrige. Dit is vakansie en Lucas pas die bure se huise en troeteldiere op vir sakgeld. Eendag kom hy af op die bure se vermoorde kat, en ’n vreemde foto in die verkeerde posbus. Dan kom hy agter iemand agtervolg hom. So begin sy en sy vriende, Barries en Ben, se speurtog, wat hulle uiteindelik na die ou huis van oorlede Carlos da Costa lei.