For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Helene de Kock Omnibus 11

Helene de Kock

Epub ISBN:

9780798153690

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

August 2009

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:


About this book:

Twee van Helene de Kock se gewildste wynlandverhale. ’n Kind vir Vier Oude Vrinde is ’n liefdesroman wat lees soos ’n speurverhaal. Die legende van ’n baba wat eeue gelede een nag op die drumpel van die ou opstal gevind is, herleef wanneer die pragtige erfgenaam van Vier Oude Vrinde, Isabel Verwey, een stormagtige nag wakker word en ’n baba by haar deur kry. Wie het die baba daar gelos? En met watter geheime leef Isabel self saam? Volmaakte versnit is die verhaal van ’n vrou wat in haar drang om vry te wees die verkeerde keuse gemaak het, ’n keuse wat haar weggeneem het van haar mense. Dan keer sy terug en vind uit dat ’n krisis ’n mens kan breek óf balans kan bring, die volmaakte versnit tussen vreugde en pyn. Dit is wat liefde is.

RELATED BOOKS

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Droomberig

Luné Olivier

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

In my drome

Malene Breytenbach

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Onverwags myne

Susan Pienaar

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux