For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Mnr. Humperdinck se wonderlike Watsenaam

Wynand Louw, Marjorie van Heerden

ISBN:

9780798151023

Epub ISBN:

9780798153034

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

August 2009

Price (incl. VAT):

R 182.50

Format:

Soft cover, 280pp


About this book:

Pete Smith glo nie aan fantasie en towery nie. Maar hy moet sy siening heroorweeg toe iemand vermoor word en hy op pratende muise en vlieënde vullisblikke moet staatmaak om hom van hordes seuns-vretende rotte te red. ’n Avontuurverhaal vir oud en jonk, met skerp dialoog, humor en menslike sowel as fantasiekarakters. Die Engelse weergawe, Mr. Humperdinck’s Wonderful Whatsit, is in 2005 met die M.E.R.-prys vir jeugliteratuur bekroon. Een van daardie boeke wat jou met die eerste paragraaf intrek en nie los voor jy klaar gelees het nie.