For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Spore in die Arep

Marie Reyneke

ISBN:

9780798150675

Epub ISBN:

9780798153508

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

April 2009

Price (incl. VAT):

R 144.00

Format:

Soft cover, 180pp


About this book:

’n Lekkerlees-avontuurverhaal wat afspeel in Namibië. Sommer van die begin af gebeur snaakse dinge op die plaas Arep in die Klein-Karasberge, waar ses jongmense vir die herfsvakansie kamp. Uschi von Kritzner, ’n Duitse meisie, gaan met behulp van haar e-posvriend, Wessel de Lange, na Namibië om na die graf van haar oupagrootjie, wat in die Duits-Nama-oorlog op Arep gesneuwel het, te soek. Jurgen, die plaaseienaar se seun, het sy hande vol om almal tevrede te hou, en Lukas, Namakleinseun van oorlede Frik Visioen wat jare lank op die plaas gewerk het, is besig om almal vir die gek te hou – of dra hy ’n lastige geheim met hom saam? Toe die Arep eindelik sy geheime prysgee, is dit veel anders as waarop hulle gereken het.