For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Krisis op Keurboslaan #10

Theunis Krogh

ISBN:

9780798150231

Epub ISBN:

9780798153829

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

March 2010

Price (incl. VAT):

R 142.50

Format:

Soft cover, 180pp


About this book:

Brian Spaulding, die skool se stoutste senior en nuwe hoofseun, en Morrie Alberts word as gevolg van ’n misverstand tydens ’n oorsese musiektoer by ’n lughawe in Wes-Afrika aangehou.  Om ’n internasionale insident te voorkom, besluit dr. Serfontein om self die seuns te gaan haal.