For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die Serfontein-kinders #6

Theunis Krogh

ISBN:

9780798150194

Epub ISBN:

9780798153812

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

September 2009

Price (incl. VAT):

R 142.50

Format:

Soft cover, 180pp


About this book:

Die sesde boek in die gewilde Keurboslaanreeks. Doktor Roelof Serfontein, miljoenêr, wêreldbekende skrywer en hoof van Keurboslaan se seunskool, vind dit moeilik om die roman te voltooi waaraan hy reeds twee jaar lank skryf. Hierdie keer is dit sy eie vyf kinders wat hoofsaaklik daarvoor verantwoordelik is.