For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Raaisels op Keurboslaan #5

Theunis Krogh

ISBN:

9780798150187

Epub ISBN:

9780798153805

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

August 2009

Price (incl. VAT):

R 142.50

Format:

Soft cover, 176pp


About this book:

Fanie Niewenhuys en sy vriende vorm ’n onnutsige en berugte bende in die Keurboslaan-kosskool. Hulle is ook maats met die hoof se negejarige niggie, Tessa. Wanneer hulle vir ’n irriterende seun, Gawie Jonker, ’n streep trek, het Gawie se ma, die aaklige mevrou Jonker, uiteindelik ’n verskoning om met Keurboslaan en doktor Serfontein slaags te raak.