For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die kroon van Keurboslaan #4

Theunis Krogh

ISBN:

9780798150170

Epub ISBN:

9780798153898

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

July 2009

Price (incl. VAT):

R 142.50

Format:

Soft cover, 160pp


About this book:

Die vierde boek in die immer gewilde Keurboslaanreeks. ’n Gevaarlike epidemie versprei op Keurboslaan en trek die meeste van die leerders en baie van die personeel plat. Ook doktor Serfontein word baie siek. Die dokters word bygestaan deur die skool se nuwe sekretaresse, Helen Bieleveld, ’n weduwee wat op Keurboslaan ’n nuwe begin wil maak. Wrywing tussen die onderhoofseun en hoofseun het byna noodlottige gevolge en boonop word die hoof, Krynauw en Helen deur ’n groep booswigte gevang.