For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Helene de Kock Omnibus 9

Helene de Kock

Epub ISBN:

9780798157780

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

September 2007

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:


About this book:

Vier liefdesverhale vol deernis en romanse, saamgevoeg in een bundel. Man van gister, ’n plaasroman, speel af in die Oos-Vrystaat. Twee pare jongmense hoop op ’n idilliese vakansie op Damplaas voor hulle uitmekaar gaan. Maar onder die skynbaar vreedsame oppervlak is daar diep emosionele onderstrome. Die Bruidseisoen bestaan uit twee lang novelles. In ’n Bruid vir vier seisoene hoor Sanet Bornman op vakansie in Venesië dat haar flambojante verloofde, Kallie, skielik getroud is. In Huwelik in die herfs moet Amara oor verskeie huweliksaanbiedinge dink. In Uur van die sewester kom Clara, ’n pottebakker, tuis na haar omswerwinge in Italië. Sy ontdek dat daar vreemde dinge aan die gang is in die Oos-Vrystaatse berge, waaronder dwelm- en wapensmokkelary.

RELATED BOOKS

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Droomberig

Luné Olivier

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Onverwags myne

Susan Pienaar

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

In my drome

Malene Breytenbach

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma