For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Tryna du Toit Omnibus 2

Groen koring & Goue gerf

Tryna du Toit

Epub ISBN:

9780798157674

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

August 2007

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:


About this book:

Nog twee klassieke liefdesverhale in Afrikaans. In Groen Koring, Tryna du Toit se bekendste liefdesverhaal wat ook deur Jamie Uys verfilm is as Debbie, gee Debbie en Paul hulself oor aan hulle hartstog, met verreikende gevolge. Paul is ’n rykmanskind en het dit nog altyd maklik gehad en Debbie is skaars agttien. Maar hy sweer trou aan haar en belowe om terug te kom wanneer hy klaar is met sy studies. Die lewe werk egter nie altyd uit soos jy dink nie. In Die goue gerf bepaal die pragtige Elizabeth Bornman haar by haar mediese studies. Sy moes as kind daarmee saamleef dat sy ’n aangenome en dus heel moontlik ’n buite-egtelike kind is en nou het sy haar voorgeneem om na haarself om te sien. Ryk Malan vind Elizabeth onweerstaanbaar, maar hoe moet ’n warmbloedige man met so ’n ysprinses maak? Wanneer Elizabeth na haar werklike ouers begin soek raak sy met Paul en Debbie Hugo bevriend, min wetend waar sy uiteindelik haar antwoorde gaan vind.

RELATED BOOKS

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Onverwags myne

Susan Pienaar

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

In my drome

Malene Breytenbach

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Droomberig

Luné Olivier

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin