For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Helene de Kock Omnibus 8

Digby Grootgewaag Kronkelpad na Vergenoeg Sonder Winter

Helene de Kock

Epub ISBN:

9780798157896

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

September 2006

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:


About this book:

’n Drietal romantiese Riemland-verhale. Digby Grootgewaag is die verhaal van drie susters se liefdes en hul leed. Bettina leef geïsoleerd op die plaas, daar is die baie jong Carola, en dan kom hulle beeldskone suster, Zia, ook huis toe. In Kronkelpad na Vergenoeg kom besoek Tessa, ’n internasionale konsertpianis, haar mense in die Oos-Vrystaat. Sy kom weer in aanraking met dr. Marcel Malan uit haar kinderjare, en ook met Aldwin en Stephan, twee alleenloper-dominees. Sy vind uit dat die lewe nie net uit hoogtepunte bestaan nie maar hom veral tussen die mure van ’n huis afspeel. In Sonder Winter is dr. Karen Marais ’n vrou wat liefde geken en weer verloor het. En dan, een middag terwyl sy op pad terug is Oos-Vrystaat toe, kry sy die kans om daardie liefde terug te wen. Maar kan sy Bernard Cilliers ooit weer vertrou?

RELATED BOOKS

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Onverwags myne

Susan Pienaar

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

In my drome

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Droomberig

Luné Olivier

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn