For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Roepman

Jan van Tonder

ISBN:

9780798144582

Epub ISBN:

9780798158961

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

September 2004

Price (incl. VAT):

R 243.00

Format:

Soft cover, 200pp


About this book:

’n Diep menslike, dikwels humoristiese grootwordroman wat afspeel in ’n spoorwegkamp in Durban in die sestigerjare. Die verteller is die jong Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasie in ’n grootmenswêreld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van ’n groot gesin wat dit nie breed het nie, met ‘n pa wat behep is met die kerk. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwêreld en ook agter by sy portuurs wat betref die soet en duister dinge van die lewe. Hy het ’n sterk verbeelding en sy weergawe van insidente verleen ’n magies-realistiese gevoel aan die gebeure in die roman. ’n Rolprentweergawe is in 2012 bekend gestel. In Engels uitgegee as Stargazer.

RELATED BOOKS

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Onverwags myne

Susan Pienaar

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

In my drome

Malene Breytenbach

Droomberig

Luné Olivier

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht