For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Stukkies van die hemel op aarde

Om God in die alledaagse te sien

Dirkie Smit

Epub ISBN:

9780796316356

Publisher:

Lux Verbi

Date Released:

April 2013

Price (incl. VAT):

R 175.00

Format:


About this book:

Fynproewer-leesstof vir mense met ‘n verlange na méér wanneer hulle ’n geestelike boek lees. Die gedagtes, insigte en humor in die stukke in hierdie bundel verteenwoordig die essensie van Dirkie Smit se verrykende denke en verstommende belesenheid in die teologie en kultuur; van sy lesings, prediking en gesprekke oor baie jare. By die lees van hierdie pragboek kom die leser onder die indruk van die uitsonderlike wysheid en lewensrypheid van hierdie skrywer, denker en mentor van vele.