For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

In die tyd van die gif

’n Jaar en ’n half in stories

Dana Snyman

ISBN:

9780624090885

Epub ISBN:

9780624090892

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

November 2021

Price (incl. VAT):

R 275.00

Format:

Soft cover, 240pp


About this book:

Min sou Dana Snyman weet toe hy die Rugbywêreldbeker-eindstryd op Rondomskrik kyk dat die euforie van dié oomblik kortstondig sou wees; dat ons lewens binnekort soos  handomkeer sou verander. Dana verwoord die ervaring van die daaropvolgende agttien maande – van rugbytriomf tot treur en vertwyfeling. Dan kry hy self ook Covid.

Dana se kenmerkende fyn waarneming en deurleefde wysheid maak In die tyd van die gif ’n leesmoet. Daar is pyn en verlies, maar ook geloof en hoop – en ’n goeie blomjaar.