For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Tydlose liefde

Elsa Winckler

ISBN:

9780624067078

Epub ISBN:

9780624067085

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

April 2014

Price (incl. VAT):

R 99.95

Format:

Soft cover, 224pp

Imprint:

Satyn


About this book:

Kalinda het uit Toronto gekom om navorsing te doen oor Kanadese soldate in die Anglo-Boereoorlog. Sy’s twee jaar terug van Neil geskei en het Suid-Afrika agtergelaat vir ’n nuwe lewe, maar noudat sy terug is in die land, onthou sy opnuut sy dreigende laaste woorde aan haar . . . Maar vir eers het sy ander probleme. Soos die spook, jou wrintiewaar ’n regte-egte spook, wat in haar kar geklim het op pad na Paardeberg - én haar kantsakdoekie op die sitplek agtergelaat het. En dan, op die plaas aangekom, het sy te kampe met die wildewragtag van ’n Zach, rekenaarspeletjie-ontwerper en opstandige asmalyer, met sy onversadigbare drang na werklik ekstreme sportsoorte - en die onverklaarbare drif wat dadelik tussen hulle posvat. Terwyl Kalinda die geskiedenis en haar spook se spore volg, kry sake tussen haar en Zach alte vinnig koers – maar sy hoor mos van sy arrogante drie-date-reël, en sy weet haar hart het dít allermins nodig. Boonop is Neil tóg nie iets van die verlede nie . . .

RELATED BOOKS

Droomberig

Luné Olivier

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Onverwags myne

Susan Pienaar

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

In my drome

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux