For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Staan op, my beminde

Susanna Lingua

Epub ISBN:

9780624058939

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

December 2012

Price (incl. VAT):

R 80.00

Format:

Imprint:

Melodie


About this book:

Toe sy die bepalings van haar pa se testament hoor, word Natasha lelik ontnugter: geen verdere oorsese reise vir haar nie, geen luukse hotelle en weelderige vakansies meer nie, geen inkomste nie, en die ergste van alles, sy sal vir die eerste keer in haar lewe moet gaan werk. Natasha bevind haar kort voor lank in ’n verlate uithoek van die Drakensberge waar sy tikster word vir Dewalt de Meyer, ’n beroemde skrywer wat hart en siel aan die werk is aan ’n nuwe rolprentdraaiboek. Hy is ook kliphard besig om oor die verdriet van ’n liefdesteleurstelling te kom. Wanneer Dewald vir Natasha vra om sy vrou te word, vind sy dit aanvanklik eienaardig, maar vir die eerste keer kry haar lewe weer koers. Maar toe die beeldskone Esna le Clus opdaag, verander haar drome in ’n nagmerrie.

RELATED BOOKS

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Onverwags myne

Susan Pienaar

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Droomberig

Luné Olivier

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

In my drome

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen