For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

[vii]

Gilbert Gibson

ISBN:

9780624058847

Epub ISBN:

9780624058854

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

March 2013

Price (incl. VAT):

R 210.00

Format:

Soft cover, 96pp


About this book:

Sewe is die getal van heiligheid, van voltooiing en vervulling, ’n volmaakte sirkel. Gilbert Gibson se vernuwende vierde digbundel is ’n konfrontasie met die simboliese lading van hierdie getal, ’n woordestryd teen die wete dat voltooiing die einde beteken, dat volmaaktheid noodwendig ook die dood impliseer. Dit is poësie wat spreek van die onoorbrugbare afstand tussen woord en wêreld, van “geheime wat ’n haarbreedte van die werklikheid verwyder is”. Dit is poësie waarin woord en sintaksis tot breekpunt gespan word om nader te kom aan dit wat nie meer agterhaal kan word nie. Die verse verbeeld konkreet dat die poësie begin waar taal verbrokkel; dat die letterkunde juis ontspring uit die verbystering van sinne.

RELATED BOOKS

Ysterkoei-blues

Breyten Breytenbach

'n Vry vrou

Antjie Krog

Die meeste sterre is lankal dood

Johann de Lange

Rooiborsduif

Breyten Breytenbach

Radbraak

Jolyn Phillips

Oolog

Nathan Trantraal

Vers & vrou

Karen de Wet

Uit die kroes

Lynthia Julius

’n Hunkering se grein

Johann de Lange

Al die lieflike dade

Charl-Pierre Naudé

Atropos

Hendrik Botha

Bientang

Jolyn Phillips

Nou, hier

Corné Coetzee

In die grot van die sibille

Juanita Louw

Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte

Fanie Olivier

Takelwerk

Daniel Hugo

Chinatown

Ronelda Kamfer

Indeks

Joan Hambidge

Die stomme aarde: 'n keur

Wilma Stockenström

Mens dier ding

Zandra Bezuidenhout

'n Vry vrou

Karen de Wet

Nuwe Stemme 6

Bibi Slippers

Die sin van die hut

Gilbert Gibson

In die stille agterkamer

Marlene van Niekerk

Pienk ceramic-hondjies

Ryan Pedro

Gesant van die mispels

Marlene van Niekerk

Die afwesigheid van berge

Louis Esterhuizen

Kaar

Marlene van Niekerk

op weg na kû

Breyten Breytenbach

Die singende hand

Breyten Breytenbach

Vyf-en-veertig skemeraandsange

Breyten Breytenbach

Nuwe Stemme 6

Charl-Pierre Naudé

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie

Pieter Odendaal

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers

Alles het niet kom wôd

Nathan Trantraal

Chokers en survivors

Nathan Trantraal

Stil punt van die aarde

Johann de Lange

Jan, Piet, Koos en Jakob

Loftus Marais

Vers en vlam

Jeanette Ferreira

Mede-wete

Antjie Krog

Hammie

Ronelda Kamfer

Rooiborsduif

Charl-Pierre Naudé

Kryt

Hennie Nortjé

Versjoernaal - Nuwe benadering tot poësie

Lucas Malan

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Ingrid Jonker

die na-dood

Breyten Breytenbach

Vry-

Gilbert Gibson

Versamelde poësie

D.J. Opperman

Klawerjas

Adam Small

Mens dier ding

Alfred Schaffer