For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Louisa du Toit Omnibus 7

Louisa du Toit

ISBN:

9780624057864

Epub ISBN:

9780624057901

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

June 2013

Price (incl. VAT):

R 235.00

Format:

Soft cover, 512pp

Imprint:

Jasmyn


About this book:

Talmende tuiskoms Toe Irma de Wet die huis verlaat om van haar onhoudbare stiefma Matilda weg te kom, het sy nie gedink dat enigiets haar ooit terug sal laat keer nie. Sy is immers nou tuis in Johannesburg, het ’n goeie werk en eie woonstel en is verloof aan ’n man op wie sy baie verlief is. Sy probeer nie te veel dink aan haar pa en stiefsussie Tillie wat dit nog op die plaas met Matilda moet uithou nie. Dan, egter, is daar een oggend op kantoor ’n oproep wat al haar opgeboude sekerhede omverwerp. Dis Deon wat bel . . . daar het iets gebeur, en dis so ernstig dat hy dadelik ry om haar te kom haal. Min kon Irma weet dat die terugkeer nie gou sou wees nie, en dan onder veel ander omstandighede. Liefie Ná die dood van haar moeder, wat reeds etlike jare weduwee was, besluit die twintigjarige Liefie Hugo om haar lewe te wy aan die grootmaak van die drie jongeres: Sjimmie, Lettie en Laurie. Sy gee hulle kleinhoewe vlak buite die dorp die naam Die Drie, en kry ’n padstal aan die gang om die begroting te laat klop. Deur die jare word sy die onwrikbare steunpilaar van haar suster en broers. Soos hulle volwasse raak en pynlike probleme op die lyf loop, probeer sy hulle daarteen beskerm. Dan breek die dag aan dat die ou bestel begin wankel. Sal hulle die storms oorleef, en sal een of meer van hulle ooit werklik geluk vind? Waar is die kleure heen? “Die lewe . . . soms is alles so mooi. Net reg. Tot jy op ’n dag ontwaak en wonder: waar is die kleure heen?” Hierdie vraag teister nie net vir Fiona Collins nie, maar ook vir Meyer Bronkhorst en vir Laura. Sedert die verraad van Laura en sy broer Piet, het Meyer nog nooit weer in ’n vrou belang gestel nie. Hy wy sy lewe aan sy eksentrieke ma by wie hy inwoon, en ook aan sy statusbewuste suster met haar gesin. Maar slegs een ding in die lewe is seker: dat niks ooit dieselfde bly nie. Nie vir Fiona, vir Laura of Meyer, ook nie vir die vreemdeling wat onverwags op Sederburg opdaag nie. Die leser raak intens betrokke by die wel en wee van ’n aantal mense op die skynbaar vreedsame dorpie.

RELATED BOOKS

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Droomberig

Luné Olivier

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

In my drome

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Onverwags myne

Susan Pienaar

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma