For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Schalkie van Wyk Keur 10

Schalkie van Wyk

ISBN:

9780624057833

Epub ISBN:

9780624057574

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

April 2013

Price (incl. VAT):

R 235.00

Format:

Soft cover, 512pp

Imprint:

Melodie


About this book:

In Die grondbaron koop Erika Marais en haar kunstenaarbroer ’n pragstuk van ’n huis, Drie Eike, op hul tuisdorp van weleer met die oog daarop om ’n losieshuis daarvan te maak. Hulle het egter skaars daar ingetrek, of dit blyk dat die verkoper, Riaan van Vollenhoven, se broer, Wilhelm, eintlik die eerste opsie op die huis het. Maar tot tyd en wyl Riaan hulle geld terugbetaal, het Erika-hulle geen ander heenkome nie en sy bly aan as ’n soort van ’n huishoudster. In Somer van betowering leer ken ons ’n stinkryk heks met ’n hart van goud, ’n potjierol-kluisenaar met die empatie van ’n reus, ’n beeldskone meisie met die liefde van ’n vrou, en die man van haar drome met ’n hart vol vyandigheid. Dit is die boeiende verhaal van Elbie de Villiers se liefde vir haar ouer suster se kleintydmaat, Luan Stegmann, en sy weiering om dit te glo, totdat dit byna te laat is. En in Meisie in die reën besef Marli Conradie, toe sy ná tien jaar weer vir Hilgard Geldenhuys sien, dat haar tienerliefde vir die man voor wie sy grootgeword het, in die dieper liefde van ’n vrou verander het. Maar Hilgard behandel haar steeds soos sy klein “asjas” wat hy teen die lewe moet beskerm.

RELATED BOOKS

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Onverwags myne

Susan Pienaar

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

In my drome

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Droomberig

Luné Olivier

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Ena Murray Keur 16

Ena Murray