For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Sarah du Pisanie Omnibus 7

Sarah du Pisanie

ISBN:

9780624057826

Epub ISBN:

9780624057567

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

April 2013

Price (incl. VAT):

R 235.00

Format:

Soft cover, 504pp

Imprint:

Jasmyn


About this book:

In My hartjie, my liefie kan Alet Fourie skaars haar teleurstelling verberg toe sy vroegoggend by Walvisbaai se treinstasie afklim. Wat het haar besiel om ’n onderwyspos op so ’n afgeleë dorpie te aanvaar? Boonop het die skoolhoof, mnr. Erlank, skynbaar ’n veel ouer dame verwag. As dit nie vir die dierbare leerlinge was nie, het sy haar goedjies in ’n japtrap gepak en teruggekeer huis toe . . . na Pieter toe. In Die voorskootbataljon spat Karlien Joubert se jare lange droom om te boer aan skerwe toe die prokureur haar oupa se testament aan haar en haar ma verduidelik. Wie is die vreemdeling wat die grootste gedeelte van haar oupa se plaas, Standersfontein, besit? En waarvan, dink hy, moet sy, haar vier susters en haar ma en tante dan oorleef as hulle nie in die ou plaasopstal welkom is nie? En in Fort van die kappiedraers het Stieneke Kitshoff nooit kon dink haar lewe sou oornag so handomkeer verander nie. Skaars ’n week gelede het sy nog geglo Teuns het haar lief . . . dat hy sy buurman, Piet Coetzee, doelbewus oorreed het om haar as goewernante vir sy vier spruite aan te stel, daar op hul verafgeleë plaas in Suidwes. En nou, sewe dae later, is sy saam met die Coetzees op vlug . . . op pad na ’n beskutte fort op Ovikokorero, met Teuns nêrens in sig nie. En die enigste man wat bereid is om haar teen die gewapende vyand te beskerm, is die arrogante lummel Jaap Venter!

RELATED BOOKS

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Droomberig

Luné Olivier

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Onverwags myne

Susan Pienaar

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

In my drome

Malene Breytenbach

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Ena Murray Keur 17

Ena Murray