For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Ena Murray Omnibus 37

Ena Murray

Epub ISBN:

9780624057376

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

April 2013

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:

Imprint:

Jasmyn


About this book:

Drie romans oor die wel en wee van vier geslagte Meissners, deur die koningin van Afrikaanse liefdesverhale. In Die Meissner-kliniek word die vrede en orde in die Meissner-kliniek omvergewerp wanneer ’n nuwe trolliejoggie daar begin werk, ’n meisie wat lyk asof sy nog op skool hoort met haar jeans en tekkies en twee boksterte. Min weet die ander dokters dat sy eintlik ’n gekwalifiseerde pediater is, én die ware kleindogter van dokter Albert Meissner. In Dokter Julene verlaat Julene Meissner die veilige hawe van die Meissner-kliniek om by haar biologiese pa in Switserland aan te sluit. Nóg hy nóg sy vrou van veertig jaar het egter van haar bestaan geweet. Julene besef gou dat sy nie Switserland haar nuwe tuiste wil maak nie, en aanvaar oorhaastig ’n tydelike pos as persoonlike geneesheer van ’n verwende Turkse meisie wat haar rug in ’n ski-ongeluk beseer het. Maar sy is min voorbereid op die eksotiese sjarme en oorrompelende magnetisme van Istanboel – en veral een inwoner van dié Turkse stad. In Die ongebore uur het Inge Buchner, agterkleindogter van dr. Albert Meissner, een doel voor oë: om te sorg dat daar eendag weer ’n dokter met die van Meissner aan die hoof van die kliniek staan. Dis dié dat sy in haar tweede jaar medies besluit om Suid-Afrika te verlaat en haar studie in Duitsland voort te sit – aan die Universiteit van Hamburg, waar die Meissners oorspronklik vandaan kom.

RELATED BOOKS

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

In my drome

Malene Breytenbach

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Onverwags myne

Susan Pienaar

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Droomberig

Luné Olivier

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman