For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Susanna M Lingua Gunstelinge 2

Susanna Lingua

ISBN:

9780624057802

Epub ISBN:

9780624057369

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

April 2013

Price (incl. VAT):

R 235.00

Format:

Soft cover, 520pp

Imprint:

Melodie


About this book:

In Die bruid van Blouberg bepaal oom Isak Brank in sy testament dat Lecia, mede-erfgenaam van die spogplaas Blouberg, sekere voorwaardes moet nakom, anders erf Wouter Fouché alles. Geen Brank kon nog ooit nee sê vir ’n uitdaging nie, maar dié voorwaardes behels dat Wouter ’n sê het oor haar liefdeslewe en dat sy moet leer boer. In ’n Lang, vreemde pad kruis Elise Eybers se pad met dié van markies Germano de Nobrega. Hul liefde raak ’n verterende vlam . . . tot ’n jaagduiwel op ’n motorfiets haar geheue in duisternis dompel en hul liefde op ’n vreemde kronkelpad geplaas word. In Blom van Venesië leer ken ons die dominerende graaf Marco de Castellano en Terri Massyn, ’n tenger, blonde Suid-Afrikaanse vuurvreter, sielsgelukkig in haar oorpak op ’n perd se rug of op ’n trekker aan’t ploeg. Wie gaan vir wie tem op die Italiaanse eiland Santa Teresa?

RELATED BOOKS

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Onverwags myne

Susan Pienaar

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

In my drome

Malene Breytenbach

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Droomberig

Luné Olivier

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux