For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Te eenders, te anders

Elsa Winckler

ISBN:

9780624057666

Epub ISBN:

9780624057673

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

April 2013

Price (incl. VAT):

R 99.95

Format:

Soft cover, 224pp

Imprint:

Satyn


About this book:

Aileen het lank rondgeval tussen beroepe en oorsee rondgerits, maar nou is sy terug op Stellenbosch en sy weet wat sy wil hê: haar eie pâtisserie wat Stellenbossers sal wys hoe fyngebak nou eintlik lyk. Sy’t reeds die perfekte perseel gevind. Maar die eienaar van die gebou is absoluut, heeltemal onmoontlik! Allen Muir is alles wat Aileen verfoei: eiewys, humeurig, vinnig om kwaad te word – inderdaad ’n rooikop, nes sy self, maar sowaar, sý ken darem maniere! Wanneer sy saam met ’n vriendin ’n lesing oor persoonlikheidstipes bywoon, weet sy dit vir seker: Sy en Allen sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie. En tog . . . Sy’s al baie gesoen, onder meer deur ’n Fransman, en niemand se soene is naastenby so opwindend soos wanneer Allen selfs net naby haar kom nie.

RELATED BOOKS

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

In my drome

Malene Breytenbach

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Onverwags myne

Susan Pienaar

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Droomberig

Luné Olivier

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux