For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Locum vir liefde

Malene Breytenbach

ISBN:

9780624057642

Epub ISBN:

9780624057659

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

April 2013

Price (incl. VAT):

R 99.95

Format:

Soft cover, 224pp

Imprint:

Hartklop


About this book:

Laura het onlangs weduwee geword, en die Russiese skeepsreis na St. Petersburg was veronderstel om haar wonde te help heel. In plaas daarvan is daar die sjarmante dog lastige skeepsdokter Andrei en haar ontstemmende Ierse reisgenote, veral Kyle Barrymore met sy bloubloed-verloofde. Maar ná die kort reis is dit alles iets van die verlede; sy sal Kyle nooit weer sien nie. Tot sy ’n locum-pos in Ierland aanvaar om van haar hartseer te probeer ontvlug. Binnekort leer sy hoe die omstandighede in Ierland met menselewens kan werk wanneer bomme in Derry ontplof en die Barrymore-familie, wat sy intussen leer ken het, ook onder skoot kom. Sy leer die krag van jaloesie . . . maar ook van ware liefde.

RELATED BOOKS

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Onverwags myne

Susan Pienaar

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Droomberig

Luné Olivier

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

In my drome

Malene Breytenbach