For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Bella se skaduwee

Amelia Strydom

ISBN:

9780624057628

Epub ISBN:

9780624057635

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

April 2013

Price (incl. VAT):

R 99.95

Format:

Soft cover, 224pp

Imprint:

Hartklop


About this book:

’n Lekkerlees-liefdesverhaal met ’n mediese agtergrond. Toe vroedvrou Bella du Toit haar “skaduwee” sien, sak haar moed in haar tekkies. Sy het so gehoop dokter Markus Cameron van die Kaap is ’n gawe, vaal omie met ’n boepens en ’n bril. Dis erg genoeg dat sy hom vir die volgende maand moet saamsleep na al die geboortes wat sy hanteer en dat sy hom moet mentor in die kuns van natuurlike bevallings. Moet hy nou boonop so aantreklik wees? Bella vertrou mooi mans net so ver as wat sy hulle kan gooi. Haar ma het met ’n mooi man getrou, en kyk net waar dít hulle gebring het. Renier, Bella se universiteitsliefde, was ’n beeld van ’n man, en sy sit nou nog met die letsels. Nee, van Markus wil Bella niks weet nie. Maar omstandighede dwing haar om nou saam met hom te werk en sy begin dieper kyk as die modelmooi uiterlike wat haar so ontstem.

RELATED BOOKS

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Droomberig

Luné Olivier

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Onverwags myne

Susan Pienaar

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

In my drome

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler