For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Aan die einde van die reënboog

Schalkie van Wyk

Epub ISBN:

9780624057413

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

January 2013

Price (incl. VAT):

R 80.00

Format:

Imprint:

Melodie


About this book:

Die opwindende verhaal van Annemarie de Villiers, ’n welgestelde Boeremeisie uit die Kaapkolonie, wat die onstuimige Boererepublieke besoek om haar vermiste broer op te spoor. Met haar aankoms ontbreek die blye verwelkoming wat sy te wagte was. Skaars het haar fynversorgde voetjies egter die stasieperron betree, of ’n baie aantreklike blonde Engelse offisier omhels haar hartstogtelik en lei haar met luide liefdesbetuigings weg. Die “Engelsman” blyk toe ’n Boerespioen te wees, baie aktief betrokke by die Vryheidsoorlog. Die feit dat Annemarie haar hart op hom verloor, maak sake nie makliker nie. Haar blonde spioen stuur briefies, blomme, beloftes . . . maar is dit net ’n set om haar samewerking te bekom? En waar bevind haar broer hom? "

RELATED BOOKS

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Droomberig

Luné Olivier

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

In my drome

Malene Breytenbach

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Onverwags myne

Susan Pienaar

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler