For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Tafelberg Kort: Die enigma van Hendrik Verwoerd

Hermann Giliomee

Epub ISBN:

9780624057130

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

November 2012

Price (incl. VAT):

R 55.00

Format:


About this book:

Die lewe en politiek van Hendrik Verwoerd, een van die hoofargitekte van “Bantoe-onderwys” en die tuislande, vars beskou deur gerekende historikus Hermann Giliomee. 'n Insiggewende en deurdagte kyk na Verwoerd se beleide en keuses, en hoe hulle vandag nog Suid-Afrika beïnvloed. Hoe kon so 'n intelligente persoon vir so lank help om 'n onderdrukkende stelsel te handhaaf? Giliomee soek die antwoord.