For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Sarah du Pisanie Omnibus 6

Sarah du Pisanie

ISBN:

9780624056744

Epub ISBN:

9780624052579

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

December 2012

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:

Soft cover, 512pp

Imprint:

Jasmyn


About this book:

Nog drie lekkerlees-liefdesverhale wat in die ou Suidwes-Afrika afspeel. In Liefste Koos bevind Elsa Fourie haarself stoksielalleen op die houtkaai op Swakopmund. Kurt, haar verloofde, het belowe om haar op die hawe te ontmoet, maar het soos mis voor die son verdwyn. Uiteindelik besluit sy om sy spoor te volg na Otjimbingwe in die binneland. Maar eers moet sy haar reisgenoot, Hermaans Potgieter, oortuig sy kán die tog meemaak. In Jakkalswater rig oom Bennie ’n moeilike versoek tot Daan: daar is iemand op Walvisbaai wat op hom wag. Hy moet haar gaan haal, en voordat hulle terugkeer na die plaas Jakkalswater, moet Daan eers met haar trou. Daar is geen ander uitweg nie, dit weet Daan. Want ’n vrou alleen tussen die spul mansmense op Jakkalswater gaan net moeilikheid afgee. En in Die winskopie kry Gerhard Fouché snuf in die neus wanneer hy dieselfde verslonste ou oom eers in Lüderitz en later in Otavi teëkom. Dat dié ou oom besig is met konkelwerk, is duidelik, maar waarom is die jong seun aan sy sy ’n handlanger? Dalk moet hy maar ingryp en die seunskind onder sy toesig plaas.

RELATED BOOKS

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Droomberig

Luné Olivier

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Onverwags myne

Susan Pienaar

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

In my drome

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin