For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Satyn Omnibus 2

Ettie Bierman, Anita du Preez, Helena Hugo

Epub ISBN:

9780624051718

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

December 2012

Price (incl. VAT):

R 230.00

Format:

Imprint:

Jasmyn


About this book:

In Helena Hugo se Soete verleiding koop Sharise ’n teekamer net buite Worcester. Een van die besoekers daar is haar jeugliefde, Jacques, pas terug van oorsee, Sharise is egter seker hy stel nie meer in haar belang nie – sy was immers intussen getroud, en hy is in ’n verhouding met die model-mooi Suzette. In Ettie Bierman se Die paradysman keer Tinka ná drie jaar in Parys terug na Pretoria. Haar seepbel het gebars en boonop het sy, net voor sy weg is, die held van haar drome – haar paradysman – se hart gebreek. En in Anita du Preez se Dokter Dierbaar vind Victoria se eerste ontmoeting met die aantreklike plastiese sjirurg Paul Venter plaas toe sy hom vra of hy iets aan haar Barbra Streisand-neus kan doen. Dié ontmoeting verloop rampspoedig en boonop stamp sy kort daarna sy Lamborghini. Die man is baie aantreklik, maar daar was – en is dalk steeds – hope vroue in sy lewe, veral as ’n mens die koerante en tydskrifte se skinderrubrieke kan glo.

RELATED BOOKS

In my drome

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Droomberig

Luné Olivier

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Onverwags myne

Susan Pienaar

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk