For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Nuwe liefde op Môredou

Liesbet Minnaar

ISBN:

9780624056393

Epub ISBN:

9780624056409

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

September 2012

Price (incl. VAT):

R 99.95

Format:

Soft cover, 224pp

Imprint:

Satyn


About this book:

Milla, ’n stadsmeisie en gholfbaanontwikkelaar, erf ’n plaas in die Karoo en is oortuig dat Môredou in ’n spoggholfbaan omskep kan word. Voor haar geestesoog sien sy reeds die sukses van dié gewaagde solo-onderneming, al bly ou Daantjie Appels sy hele lewe daar en al het die plaas ’n eie bekoring en leer sy dit mettertyd liefkry. Maar sy het nie gereken op die teenstand van mense soos Lukas nie. Hy doen navorsing oor die gebied se silwervossies, en hoewel die vonke sommer dadelik tussen hom en Milla spat, staan die silwervosse en Môredou se toekoms tussen hulle. Om van sy opdringerige eks nie te praat nie . . .

RELATED BOOKS

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Onverwags myne

Susan Pienaar

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

In my drome

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Droomberig

Luné Olivier

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux