For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Hartstog op see

Malene Breytenbach

ISBN:

9780624054559

Epub ISBN:

9780624054566

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

April 2012

Price (incl. VAT):

R 99.95

Format:

Soft cover, 224pp

Imprint:

Hartklop


About this book:

Nuweling-skeepsverpleegster Justine was allermins op ’n manvang-missie toe sy die pos op die luukseskip die Moon Goddess aanvaar het. Sy wil die wêreld sien en interessante mense ontmoet – en, as sy eerlik is, ontsnap van haar dokter-eks. Maar wat gebeur sodra sy aan boord stap? Dis net mans oral: die sexy Griekse eerste-offisier George Klopas, vrolike offisier Jim Sylvester, die gladde Ierse dobbelaar Pat O’Neil, en haar belangrikste pasiënt, sir Geoffrey Percy, met sy snobistiese familie wat saamreis. Natuurlik is daar ook die onweerstaanbare hoofdokter, Ruben Barnard, maar hy is heeltemal onbeskikbaar. Dit alles teen die romantiese agtergrond van ’n Mediterreense skeepsvaart. Hoe gaan Justine se hart dit hou?

RELATED BOOKS

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

In my drome

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Droomberig

Luné Olivier

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Onverwags myne

Susan Pienaar

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman