For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Sonnet sonder woorde

Ettie Bierman

Epub ISBN:

9780624054528

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

April 2012

Price (incl. VAT):

R 80.00

Format:

Imprint:

Satyn


About this book:

Valdi en haar niggie Fiela het lank gespaar vir hul Europese vakansie. Hulle kom op die ingewing van die oomblik ook na Capri, maar minute na hul aankoms sien Valdi al in haar geestesoog hoe die hele vakansie in ’n opperste nagmerrie ontaard. Want wie tref sy op dié idilliese eiland aan? Niemand anders nie as haar groot skoolliefde, Duard, die een wat haar hart gebreek het, haar in die afgrond in verneder het, haar stoksielalleen met die gebakte patats gelos het . . . Van vlug terug vasteland toe kom daar boonop nie veel nie. Daarvoor sorg ’n beseerde Fiela. Hoe gaan Valdi Duard se nabyheid oorleef? Al het dinge tussen hulle reeds nege jaar gelede skeefgeloop, moet sy uiteindelik aan haarself erken dat sy nog nooit oor hom gekom het nie.

RELATED BOOKS

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Droomberig

Luné Olivier

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Onverwags myne

Susan Pienaar

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

In my drome

Malene Breytenbach

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin