For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Satyn Omnibus 1

Marijke Greeff, Vita du Preez

ISBN:

9780624053910

Epub ISBN:

9780624053927

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

October 2011

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:

Soft cover, 512pp

Imprint:

Satyn


About this book:

In Marijke Greeff se Een keer in ’n leeftyd lê Alexandra se wêreld aan skerwe. Ure nadat sy met Neil getroud is, beland hulle in ’n ongeluk en verloor hy sy sig. Om die lewe vir haar nog moeiliker te maak, verskyn ’n beeldskone ouer vrou op die toneel en doen haar bes om Neil af te rokkel. In Vita du Preez se Hartsake is Linka ontsteld wanneer die plaas Njala, wat sy nog altyd as haar geboortereg beskou het, aan Ryk Hattingh toegeslaan word. Dié man is boonop besonder sexy, ’n regte haan onder die henne. En in Ettie Bierman se Vlinder teen die ruit neem Surita haar voor om alle mans uit haar lewe en uit haar hart te verban. Maar dan raak sy op Hendro, haar swaer, verlief. Of is dit Douw, die man met die “sjokoladestem”, wat haar lewe in ’n nuwe rigting gaan dwing?

RELATED BOOKS

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Droomberig

Luné Olivier

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Onverwags myne

Susan Pienaar

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

In my drome

Malene Breytenbach

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler