For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Ena Murray Omnibus 31

Ena Murray

ISBN:

9780624053835

Epub ISBN:

9780624053842

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

September 2011

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:

Soft cover, 512pp

Imprint:

Jasmyn


About this book:

Drie aangrypende liefdesverhale, saamgevoeg in een omnibus. In Sê groete vir Pappa bedank Reino Vos as predikant toe sy vrou, Chrisma, hom verlaat. Hy word hoof van die Sonop-kinderhuis en kom weer in kontak met Rita Venter, gewese vrou van die man saam met wie Reino se vrou weggeloop het. In ’n Malva in Vinkelstraat word dominee Werner gul deur sy eerste gemeente op Wilgersdrift verwelkom. Maar dit is dieselfde mense wat gou-gou soos een man teen hom draai. ’n Dorp soos Wilgersdrift vergewe nie maklik nie, veral nie as ’n buitestander hul ongeskrewe reëls oortree nie. Lisé, Ena Murray se heel eerste roman (in 1960 geskryf), is die verhaal van ’n bedorwe rykmansdogter wat uitvind dat sy besig is om blind te word. Aanvanklik wil sy niks weet van haar dokter se voorstel dat sy op ’n vriend van hom se plaas gaan bly tot sy haar gebrek leer aanvaar nie. Maar wanneer die wêreld finaal om haar verdonker, laat sy toe dat dokter Justus haar na Uitvlug neem.

RELATED BOOKS

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Onverwags myne

Susan Pienaar

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

In my drome

Malene Breytenbach

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Droomberig

Luné Olivier

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht