For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Van altyd af

Elsa Winckler

ISBN:

9780624053576

Epub ISBN:

9780624058731

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

December 2011

Price (incl. VAT):

R 99.95

Format:

Soft cover, 224pp

Imprint:

Satyn


About this book:

Cilla is ’n hoërskoolonderwyseres op die Overbergse dorp Caledon. Haar groot liefde is diere – perde in die besonder – en sy kan van kleins af met hulle kommunikeer. Toe Reynecke Retief se hings probleme gee, vra sy plaasbestuurder haar om te help uitvind wat die perd pla, maar dis gou vir haar duidelik dat Reynecke haar nie vertrou nie. Trouens, hy beskuldig haar daarvan dat sy sy perd wil toor, en haar intuïtiewe benadering staan hom geensins aan nie. Maar sy diepblou oë en swart krulhare is vir haar vreeslik bekend. Het sy hom nie al iewers ontmoet nie? Die langbeen, donkerkop Cilla krap terselfdertyd al Reynecke se vooropgestelde idees oor verhoudings en die lewe om. Sal hy teenoor homself kan erken dat Cilla van altyd af vir hom bedoel is?

RELATED BOOKS

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

In my drome

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Droomberig

Luné Olivier

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Onverwags myne

Susan Pienaar

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk