For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Meerminliefde

Lizet Engelbrecht

Epub ISBN:

9780624058687

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

August 2011

Price (incl. VAT):

R 80.00

Format:

Imprint:

Satyn


About this book:

René is ’n rooikopvrou met ’n humeur, veral as iemand ’n dier wil skade aandoen. Haar nuwe buurman laat haar ook met die eerste oogopslag oorkook – en nié van vreugde nie. Wanneer sy boonop uitvind dat dierewelsyn nie boaan sy agenda is nie, is die duiwel los. Kobus maak allerlei nare herinnerings in haar wakker en sy wil niks van hom weet nie – wat nogal moeilik is, aangesien hy langs haar woon. Sal René en Kobus mekaar vir ewig aangluur oor die meermin-spuitfontein in hul gedeelde oprit? Of kan haar wulpse invloed ’n ander soort vlam tussen die twee aansteek?

RELATED BOOKS

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

In my drome

Malene Breytenbach

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Onverwags myne

Susan Pienaar

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Droomberig

Luné Olivier

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan