For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Annelize Morgan Omnibus 2

Annelize Morgan

ISBN:

9780624052838

Epub ISBN:

9780624053712

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

May 2011

Price (incl. VAT):

R 235.00

Format:

Soft cover, 512pp

Imprint:

Jasmyn


About this book:

Nog drie lekkerleesverhale met ’n historiese tema deur een van Suid-Afrika se gewildste liefdesverhaalskryfsters. Pad na die skavot is ’n spanningsvolle Kaapse verhaal. Vir Celèste du Toit is Armand de Bordeaux meer as ’n werkgewer – hy is haar droomheld. Sy weet egter dat haar drome oor hom drome sal bly, want hy is ’n graaf, ’n skatryk edelman, en sy ’n gewone bediende. Maar dan bevind sy haar in ’n avontuur wat haar hele lewe omverwerp. In Erfenis van liefde is Camille Rambart ’n pragtige negentienjarige meisie wat in ’n krot grootword nadat goewerneur Willem Adriaan van der Stel haar pa sy inkomste uit ruilhandel ontneem het. Op ’n dag daag ’n aantreklike, ryk jong man op met ’n aanbod wat Camille voor ’n pynlike keuse stel: As sy dit aanvaar, is daar uitkoms vir haar familie, maar dit sal ’n opoffering verg wat haar lewe kan verwoes. Die vergete era van die gouddelwers – ’n goue era vol verdriet en ekstase – word in Goud in die skemer weer lewendig gemaak. Mitzi Brandt is ’n tenger meisie, maar taai – haar toekoms moet gebou word op ’n kis goud wat sy met haar eie hande help delf het. Dié goud raak die spil waarom al haar geliefdes se lewens draai.

RELATED BOOKS

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Droomberig

Luné Olivier

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

In my drome

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Onverwags myne

Susan Pienaar

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Fransi en die filmster

Anita du Preez