For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Sarah du Pisanie Omnibus 3

Sarah du Pisanie

ISBN:

9780624052760

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

March 2011

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:

Soft cover, 512pp

Imprint:

Jasmyn


About this book:

Drie meesleurende liefdesverhale wat in die ou Suidwes-Afrika afspeel. In Die huis van Makir bly privaat verpleegster Annie slegs in diens van ’n skatryk familie om ’n veilige hawe te kan skep vir die seuntjie van die stugge Pieter von Moltke, in die hoop dat die man eendag aan die kind die erkenning sal gee wat hom toekom. En dan breek daardie dag aan. In Die rooi duiwel van Rotskloof pak Ansie en haar verloofde ’n lang tog aan om haar wewenaar-broer te gaan bystaan waar hy hom op ’n sendingstasie saam met sy twee kleuters bevind. Maar spoedig ontdek sy dat haar broer dodelik siek is aan malaria, en boonop loop sy haar vas in ’n rooibaard-duiwel van ’n man wat vas glo een van die kinders het op sy plaas oortree. In Vir twee koppies meel is weeskind Anke bestem om die bruid van ’n Duitse soldaat te word; sy wil die armoede van Duitsland verruil vir ’n nuwe lewe in sonnige Suidwes. Maar met haar aankoms daar word haar droomwêreld aan flarde geruk.

RELATED BOOKS

Droomberig

Luné Olivier

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

In my drome

Malene Breytenbach

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Onverwags myne

Susan Pienaar

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit