For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Laduma vir die liefde

Maretha Maartens

Epub ISBN:

9780624058595

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

March 2011

Price (incl. VAT):

R 80.00

Format:

Imprint:

Mirre


About this book:

Ver van jou goed is naby jou skade, het Paula Rall se vriendin Erika gewaarsku, en Paula het die waarheid van daardie woorde leer ken. Want dis Erika wat tussen haar en Hans de Lange gekom het. Die liefde tussen haar en die buurseun wat Paula gedink het vir ewig is, is deur verraad en leuens vernietig, en drie jaar later sukkel Paula nog om die impak daarvan te verwerk. Maar dis Wêreldbekersokker en goeie pastoriedogter wat sy is, spring Paula in om haar ma te help met die kerk se maand lange uitreikaksie na haweloses. Dat liefde en vergiffenis die laaste ding op haar agenda is, verswyg sy . . . totdat Hans onverwags weer op die toneel verskyn.

RELATED BOOKS

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Onverwags myne

Susan Pienaar

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

In my drome

Malene Breytenbach

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Droomberig

Luné Olivier

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk