For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Ena Murray Omnibus 28

Ena Murray

ISBN:

9780624049364

Epub ISBN:

9780624058359

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

November 2010

Price (incl. VAT):

R 235.00

Format:

Soft cover, 512pp

Imprint:

Jasmyn


About this book:

Drie liefdesverhale wat die leser meevoer na veraf bestemmings. In Tromme van onheil hou Anka se besoek aan haar tante in Papoea Nieu-Guinee onverwagte avonture in. Sy en haar medereisigers vaar al dieper die reënwoude in, en een van die dae is dit weer volmaan – en sal die kannibale ’n slagoffer eis . . . In Die wit koningin kies die mooie Alice koers na Noord-Afrika, en later word sy dwarsoor die Sahara bekend as die wit koningin. Sy voer ’n skrikbewind en sal nie rus voordat haar geliefde se moord gewreek is nie. In Sluiers van wierook is Ida Herbst vas van plan om haar pa en ’n span geoloë te vergesel op hul soektog na water in die grootste woestyn van Saoedi-Arabië. Sy kom honger wolwe, gewetenlose rowerbendes en sandstorms teë, en onverwags . . . die liefde.

RELATED BOOKS

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Droomberig

Luné Olivier

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Onverwags myne

Susan Pienaar

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

In my drome

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht