For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Susanna M Lingua Keur 14

Susanna Lingua

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

April 2011

Price (incl. VAT):

R 199.95

Format:

Imprint:

Melodie


About this book:

In Lied van die Isar gaan kuier Tillie by haar familie in Duitsland. Daar ontmoet sy die aantreklike baron Ludwig Krafft wat halsoorkop verlief raak op haar. Hulle trou, maar gou vind sy daar is mense wat haar én haar huwelik wil vernietig. In Kringloop van die lewe sukkel Rina om te kies tussen die jong dokter Riaan Jonker en die Italianer Toni Sardinni, die man van wie sy kort tevore weggevlug het omdat hy haar wou dwing om met hom te trou. Wanneer sy haar keuse maak, is daar verreikende gevolge. En in Immer lente verloor Jeanette haar hart aan haar werkgewer se seun. Hulle trou, maar deur die toedoen van Jeanette se skoonma word daar ’n wig tussen man en vrou ingedryf. Die dag toe Jeanette agterkom dat sy swanger is, is ook die dag dat sy Theo verlaat. Kan hulle huwelik nog gered word?

RELATED BOOKS

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Onverwags myne

Susan Pienaar

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

In my drome

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Droomberig

Luné Olivier

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman