For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Ena Murray Omnibus 27

Ena Murray

Epub ISBN:

9780624050674

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

August 2010

Price (incl. VAT):

R 220.00

Format:

Imprint:

Jasmyn


About this book:

’n Lekker verrassing – vier omnibusverhale in plaas van drie. So leeg die moederhart is die aangrypende verhaal van Heilna Serfontein se soektog na haar seun. Tydens dié soektog ontdek sy as vrou vir die eerste keer wat ware liefde is. Op pad na Kanaän is ’n diep geestelike verhaal van vreemdelinge wie se lewens ineengestrengel raak op Môrestond, ’n plek waarheen mense gaan om weer sin in hul bestaan te vind. Bergwind oor Karma is ’n speurverhaal propvol liefde, spanning en intrige. Toe die bergwind met die aanbreek van die Kersseisoen deur Erna Paulsen se karavaanpark begin waai en haar gemoedstoestand omkrap, noem sy die wind op sy skeldnaam: moordwind! Net ná middernag is ’n speurverhaal met ’n kinkel. Toe die kerkhorlosie een Saterdagnag sy twaalf slae oor Driedoring uitbeier, word daar op dié rustige dorpie ’n moord gepleeg.

RELATED BOOKS

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Droomberig

Luné Olivier

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Onverwags myne

Susan Pienaar

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

In my drome

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht