For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Margot en die meerman

Anita du Preez

Epub ISBN:

9780624050704

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

August 2010

Price (incl. VAT):

R 80.00

Format:

Imprint:

Satyn


About this book:

Margot Lombard is ? “koue vis”, of so het sy al self begin glo. Nadat sy haar M.A. in Musikologie voltooi het, gaan hou sy vakansie in Zanzibar – stoksielalleen. Daar is niemand wat haar ken nie. En ook niemand om dit saam met haar te vier wanneer sy uitvind dat sy haar graad cum laude verwerf het nie. Dan verskyn Konrad Lemmer op die toneel: diepseeduiker, donker, eksoties, atleties. En jonger as sy. Konrad neem haar na plekke – nie net op die eiland nie – waarvan sy niks geweet het nie. Maar sy weet voor haar siel dat sy nie kop moet verloor met so ’n vakansieromanse nie. Hy is die soort man wat harte kan breek. En Margot is definitief nie van plan om een van sy slagoffers te word nie.

RELATED BOOKS

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Onverwags myne

Susan Pienaar

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Droomberig

Luné Olivier

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

In my drome

Malene Breytenbach